It is currently Fri Sep 10, 2010 3:18 am

All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 4 posts ] 
Author Message
 Post subject: Mazda Drifter Starting problem
PostPosted: Mon Nov 30, 2009 8:14 pm 
Offline

Joined: Mon Nov 30, 2009 12:40 pm
Posts: 2
I need advice please. I seem to have a starter issue with my Mazda Drifter 2.5 DT. When I turn the key all that is coming from the starter is a "click-click" sound but t seems that the starter does not want to turn the motor. I have checked the batterry and alternator and all is fine. Some people I spoke to mentions that it could be the starter "bendings", contact points or solenoid not kicking in. Any advice? I do not want to take it to be fixed without having an idea what it coud be an be taken for a ride.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Mazda Drifter Starting problem
PostPosted: Mon Jan 04, 2010 8:44 pm 
Offline

Joined: Sun Jan 03, 2010 6:44 pm
Posts: 5
Hi! Ek het dieselfde probleem met my 2002 Drifter 4x2 gehad en weer onlangs met my 2002 Drifter 4x4 gehad. Het ook die battery laat toets en altyd gehoor dat dit ok is. 'n wertuigkundige het my meegedeel dat hulle 'n soortgelyke probleem met 'n kliënt se bakkie gehad het. Hulle het toe sy demo se battery met die kliënt s'n omgeruil en het op die demo die probleem ondervind. In my geval het 'n nuwe battery in beide bakkies die probleem opgelos.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Mazda Drifter Starting problem
PostPosted: Wed Jan 06, 2010 8:29 am 
Offline

Joined: Mon Nov 30, 2009 12:40 pm
Posts: 2
Baie dankie vir jou advies. Ek het my 4x4 toe na Bosch Service centre geneem en hulle het die battery vir my vervang. Siedaar, einde van my probleem. Of dit nou hael of sneeu of -10 is, hy start eerste keer, elke keer.Weereens dankie en loer maar nou en dan in vir n' geselsie. Aangesien ons dieselfde 4x4 het !


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Mazda Drifter Starting problem
PostPosted: Wed Jan 06, 2010 6:55 pm 
Offline

Joined: Sun Jan 03, 2010 6:44 pm
Posts: 5
AllieR wrote:
Baie dankie vir jou advies. Ek het my 4x4 toe na Bosch Service centre geneem en hulle het die battery vir my vervang. Siedaar, einde van my probleem. Of dit nou hael of sneeu of -10 is, hy start eerste keer, elke keer.Weereens dankie en loer maar nou en dan in vir n' geselsie. Aangesien ons dieselfde 4x4 het !


Dankie. miskien kan jy sommer dadelik raad gee. Ons beplan 'n trip Angola toe later die jaar. Ek het 'n laai, vrieskas, lang afstand tenk, water en al die nodige goed in die bak asook 'n impi daktent op. Ek vind die bak hang effens met vol vrag. Ek het Damaraland oor Divorce pas verlede jaar suksesvol voltooi. Ongelukkig kan ek nie die bakkie lig met die groot naam suspensie nie, want my spasie na die garge-deur se bokant is omtrent 'n vuurhoutjieboksie op sy sy gedraai. Wat sal die beste opsie wees, 'n ekstra bladveer of van daardie rubber goed wat jy op-pomp. (is maar nog nuut op die forum - weet nie of mens die name mag gebruik nie) Die manne wat die bladvere doen het genoem dat hulle in my geval nie aan die shackels verander nie, dus lig die bakkie net die hoogte van een veer se dikte. Ek is egter bekommerd oor rygerief sonder vrag. Dalk is daar ander wat ook raad kan gee. Groete


Top
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 4 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to:  
cron
Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group


SA4x4 is published by Caravan Publications, publishers of

xx
xx